Free Kindle Reading App

Simply amazing! More than a million books in the palm of your hand!

WOW is all I can say!

This is most definitely the way of the future.

Around every corner you see a kid walking with a phone in hand. And you get cross, what a waste of time!

But wait, this kid is busy reading a work of Shakespeare on his Kindle app!

WHAT? REALLY? Yes, really!

Today it is possible, thanks to a free Kindle reading app from Amazon to read more than a million books on your smartphone, tablet or computer! Goodness.

Schools don’t need libraries, or do they? You download a free kindle app on a tablet, You download a free (or maybe not) e-book and the child has the book in his hands to read as he desire, when he desire, where he desire as often as he desire!

You can make fonts larger and smaller to fit the eyes of young and old. It keeps the last page where you were reading for you!

Of course, as with anything, there are drawbacks too. You cannot read in the rain! But even books don’t like that too much.

The cost? The reading app is for free! Cannot get cheaper than that! And it runs on your current smartphone, tablet or PC. Can’t get cheaper than that either!

The Easy Guide to Building Wealth with Agricultural Business for Beginners Kindle Edition Free

  1. Just click on the link above
  2. download your fee app
  3. download as many free books as you wish or
  4. buy a book if you feel like it 🙂

Comparing the book of Helen Zille Not Without A Fight – The Autobiography at Loot (wish it was me – see the link on this page) you can get it at time of writing for R250 and on Kindle store for $13.67 that is about R189 So you can save a cool R60 by downloading the free Kindle reader and buying the electronic version of the book.

Interestingly enough, once you downloaded it, you can read it on your PC, continue reading on holiday on your phone, and then continue where you left off on your PC at home again. Kindle reader keeps track of where you are! Golly me, amazing.

Variety:

Amazon has something for everyone available on Kindle really.

Languages from Afrikaans, English to Zulu and many more.

Light reading to heavy subject literature.

Books to even periodicals and newspapers.

Free books and very expensive books.

Professional writers and amateurs – all are there.

Afrikaans onder druk

Afrikaans onder druk

Dit lyk asof Afrikaans in Suid-Afrika meer onderdruk is as in die res van die wêreld! Kyk hoe goed gaan dit daar: Australië

https://www.magzter.com/AU/merisemedia/Merise_Afrikaans/Culture/189041

“Afrikaans, Afrikaans, oral Afrikaans . . . in Australië en Amerika, in Nieu-Seeland, in Nederland, Japan, China en Singapoer. Selfs in die Verenigde Koninkryk en die Emirate – ons moedertaal word oral oor gehoor! Dink net hoe opgewonde CP Hoogenhout sou wees as hy kon beleef hoe sterk ons pragtige taal deesdae staan. In 1941 het hy sy kommer oor die voortbestaan van Afrikaans in die baie bekende gedig “Engels! Engels! Alles Engels! Engels wat jy sien en hoor; in ons skole, in ons kerke, word on moedertaal vermoor”, uitgespreek. Vandag, byna 75 jaar nadat CP Hoogenhout so mismoedig oor die bedreiging van Afrikaans gevoel het, word feeste ter viering van ons hartstaal wêreldwyd gehou!”

Maar in Suid-Afrika…

Hier het die hof die afgelope week besluit dat Tukkies, van alle universiteite, se voertaal van  volgende jaar af Engels sal wees! Bid jou dit aan! Tukkies! Engels!

Met ‘n gebroke hart het ek die nuus aangehoor.

Van “Die Universiteit van Pretoria” in 1889 het ons nou gevorder na “The university of Pretoria” in 2017?

Asseblief NEE! Waar moet die kinders van die derde grootste huistaal in Suid-Afrika nou Universiteit toe gaan?

Die regering het tog ’n verpligting om te sorg dat ons kinders in hulle moedertaal opgevoed word? Is Afrikaans dan nie die derde grootste huistaal in Suid-Afrika nie? Waarom word dit dan op universiteitsvlak so afgeskeep?

Die grondwet plaas ’n verpligting op die regering om geensins enige amptelike taal te benadeel nie en hier sien ons dat Afrikaans erg benadeel word. Fasiliteite wat vir Afrikaanse kinders beskikbaar was, word weggeneem. Dit is onregverdig en en ongrondwetlik. Dit mag nie gebeur nie.

Ja, daar is duisende kinders wat nie-Afrikaans is nie. Wat van hulle? Ons moet vir hulle voorsiening maak, ja, maar nie ten koste van die Afrikaanse kinders nie. Nie deur fasiliteite weg te neem wat reeds bestaan nie. Dit mag nie. Dit moet gedoen word deur nuwe fasiliteite te skep – sekerlik?
Al wat ek vra is: hoeveel Afrikaanse universiteite is daar oor in Suid-Afrika? En dit vir die derde grootste huistaal?

Hoeveel Universiteite is daar in Suid-Afrika vir die ander inheemse huistale? Hoeveel? Ek het geen probleem daarmee dat ’n Afrikaanse universiteit plek maak vir ’n universiteit van ’n ander inheemse taal nie! Maar vir gebroke Engels?

Daar is natuurlik weer ’n klein ligpunt voor in die wapad 🙂 al is dit nie heeltemal regverdig nie!
Ons begin dan maar net ons eie Afrikaanse privaat universiteite! Al wil die regering nie daarvoor betaal nie! Daar is natuurlik nou ’n alternatief vir Afrikaanse studente en dit is Akademia. Kyk by http://akademia.ac.za/

Ek sien hulle het beurse beskikbaar met aansoeke wat sluit op 15 Januarie 2017 probeer gerus.

Ons Afrikaanse mense moet dan maar ons geldelike steun aan die Akademia universiteit gee en sodoende sorg dat ons Afrikaanse kinders steeds in Afrikaans opgevoed sal kan word.

Geniet dit
Loot